Wiele vir Prof Marius

Prof Marius Nel van Stellenbosch kom die Pinsterreeks vir die Ring van Wondeboom lei.  Julle ken hom as ds Marius en later Dr Marius… ds Jampie se man?  Ons is baie opgewonde.  Ons het egter een krisissie in hierdie verband.  Ons benodig dringend vir hom ‘n voertuig om hier in Gauteng mee te beweeg. 
As daar enigiemand is wat van môre (Sondag) tot Donderdag ‘n motor of bakkie of ‘n bike of ‘n driewiel of so iets  het wat ons vir hom kan leen sal ons baie bly wees.  Skakel asb dringend vir ds Pieter Viljoen by 082 583 8371.