May 19, 2013
Ds. Karel – Sout vir die Aarde
Wanneer Jesus die groot skare kos gee met net 5 broodjies en 2 vissies leer sy dissipels en ons iets oor Hom, maar ook oor hoe ons self 'n verskil in mense se lewens kan maak.  Bring wat jy het!
WatchNotesDownloadDateTitle
  • May 19, 2013Ds. Karel – Sout vir die Aarde
    May 19, 2013
    Ds. Karel – Sout vir die Aarde
    Wanneer Jesus die groot skare kos gee met net 5 broodjies en 2 vissies leer sy dissipels en ons iets oor Hom, maar ook oor hoe ons self 'n verskil in mense se lewens kan maak.  Bring wat jy het!
  • May 12, 2013Ds. Karel – Dek die Tafel
    May 12, 2013
    Ds. Karel – Dek die Tafel
    Emmaus is die plek waarheen jy vlug omdat daar dinge in jou Jerusalem gebeur het, wat – soos Lukas dit stel – jou hart traag en jou gesig somber gemaak het; dis waarheen jy ontsnap om te probeer vergeet dat die lewe dikwels ánders uitdraai as wat jy gehoop het... Ons raak soms só vasgevang in teleurgestelde hoop, in twyfel en onsekerheid, dat ons saam met Kleopas die pad vat Emmaus toe – na ’n plek waar die lewe tog net om hemelsnaam weer moet sin maak... Wat of waar is jóú Emmaus? Kan jy die plek sien? En wat dryf jou soontoe? Wat laat jou soms voel jy moet net wegkom van dit alles? Dikwels vind ons juis Jesus se teenwoordigheid in die kring waar vreemdelinge ons vriende word – om ’n tafel waar die brood gebreek word...
  • May 5, 2013Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    May 5, 2013
    Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Alles behoort aan God.  Ook die skepping.  Die natuur.  Die aarde waarop Hy ons laat bly. Ons moet dit oppas en versorg tot sy eer, as sy verteenwoordigers.
  • Apr 28, 2013Ds. Cornel – Ruik ‘n Blom
    Apr 28, 2013
    Ds. Cornel – Ruik ‘n Blom
    Wanneer ons kyk hoe die Bybel oor blomme praat dan raak ons diep bewus van ons eie tydelikheid.  God herinner ons egter ook daarin aan sy Ewigheid en sy onverganklike liefde!  Elke dag is net genade. Elke dag behoort aan Hom.  Gebruik elke oomblik om Hom te loof en 'n impak te maak vir sy Koninkryk!
  • Apr 21, 2013Myan Subrayan – ‘n Boer Maak ‘n Plan
    Apr 21, 2013
    Myan Subrayan – ‘n Boer Maak ‘n Plan
    Myan Subrayan, skrywer van Pierre Spies se boek, het by ons kom kuier.  Dit was 'n regte "Groet jou bure"-geleentheid en hy het vir ons 'n kragtige boodskap gebring en ons herinner aan die krag van getuienis.
  • Apr 14, 2013Ds. Karel – Buig Jou Knieë
    Apr 14, 2013
    Ds. Karel – Buig Jou Knieë
    Ons skop die tweede kwartaal van 2013 af met 'n tweede rondte oor Leef Anders.  Hier is die begin daarvan wanneer ons nog 'n slag nadink oor wat dit werklik beteken om die "knieë te buig".