Sep 13, 2015
Ds. Karel – Lewe en Dood in die tong
Jakobus praat baie ernsitg oor die tong - oor die woorde wat ons sê, die manier hoe ons praat. Ons dink bietjie na oor wat dit beteken. Oor wat ons met die tong KAN doen en wat ons BEHOORT te doen.  Laat die waarheid van Liefde in ons lewens hoorbaar word.
 
"20150913 Karel vd Westhuizen - Lewe en Dood in die tong". Released: 2015.
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Sep 13, 2015Ds. Karel – Lewe en Dood in die tong
    Sep 13, 2015
    Ds. Karel – Lewe en Dood in die tong
    Jakobus praat baie ernsitg oor die tong - oor die woorde wat ons sê, die manier hoe ons praat. Ons dink bietjie na oor wat dit beteken. Oor wat ons met die tong KAN doen en wat ons BEHOORT te doen.  Laat die waarheid van Liefde in ons lewens hoorbaar word.
     
    "20150913 Karel vd Westhuizen - Lewe en Dood in die tong". Released: 2015.
  • Sep 6, 2015Ds. Karel – Koninkrykskinders leef met Deernis
    Sep 6, 2015
    Ds. Karel – Koninkrykskinders leef met Deernis
    Weer kom herinner Jakobus ons aan ons Identiteit - ons is Koninkrykskinders!  Daarom moet ons eerder met deernis leef as diskrimineer.
     
    "20150906 Karel vd Westhuizen - Deernis". Released: 2015.
  • Aug 30, 2015Ds. Cornel – Julle is aan God gewy
    Aug 30, 2015
    Ds. Cornel – Julle is aan God gewy
    Jakobus kom herinner ons wie ons is - Ons is aan God gewy!  Daarom moet ons anders leef.
  • Aug 23, 2015Ds. Karel – Die Wil van Hom wat Jesus gestuur het
    Aug 23, 2015
    Ds. Karel – Die Wil van Hom wat Jesus gestuur het
    Die Here Jesus sê self dat Hy die brood is wat lewe gee.  Hy wil vir jou sê Hy is lief vir jou, daar is vir jou  vergifnis en Hy nooi jou om aan sy tafel te kom sit!
  • Aug 9, 2015Ds. Cornel – God is in Beheer
    Aug 9, 2015
    Ds. Cornel – God is in Beheer
    Series: Oop Temas
    Jesaja 45 vertel die verhaal van hoe God selfs die ongelowige koning van Persië kan stuur ter wille van sy kinders en sy Eer en Glorie.  God is in beheer!
  • Aug 2, 2015Ds. Karel – Om gevorm te word
    Aug 2, 2015
    Ds. Karel – Om gevorm te word
    Series: Oop Temas

    Ons is hier om gevorm te word deur die goeie nuus dat God ons oneindig liefhet.  Selfs wanneer daar regtig slegte dinge met ons gebeur vorm hierdie liefde ons om innerlik sterk te word, sodat ons in liefde gewortel is.

  • Jul 26, 2015Ds. Karel – Nader
    Jul 26, 2015
    Ds. Karel – Nader
    Series: Oop Temas
    Wanneer ons besef dat ons eintlik maar net dit het wat ons ontvang het om aan ander uit te deel en met daardie gesindheid nader aan mense beweeg kan die wêreld regtig verander...
  • Jul 5, 2015Ds Karel – ‘n Doring in die vlees
    Jul 5, 2015
    Ds Karel – ‘n Doring in die vlees
    Series: Oop Temas
    ['n Kort greep van 3 minute uit 'n video-opname van hierdie boodskap is op Youtube gelaai by http://youtu.be/2490bjiBb10  | Vir dieper-delwers: die preeknotas bevat iets meer as die klankopname - sien spesifiek die voetnotas in die PDF-dokument wat oopgemaak kan word deur te klik op Notes.] Paulus se doring in die vlees, waarvan hy praat in 2 Kor 12:2-10, is die kersie op die koek van sy swakheid. Dis egter juis in jou en my swakheid, waar God kom tabernakel; Jesus maak sy heilige woning in ons swakheid! En juis hierdeur word God verheerlik. Daarom sal ons oor niks anders roem as oor ons swakhede nie!
  • Jun 7, 2015Ds. Cornel – Die Werklike Werklikheid
    Jun 7, 2015
    Ds. Cornel – Die Werklike Werklikheid
    Series: Oop Temas
    Baie keer kyk ons vas in die muur van die sigbare werklikheid, maar die Here se liefde nooi ons uit om oor die muur te kyk en met geloofsoë die werklike werklikheid te sien - sy heerlikheid, sy heerskappy, die ewigheid.
  • May 24, 2015Ds Karel – Net God gee weer lewe aan droë bene
    May 24, 2015
    Ds Karel – Net God gee weer lewe aan droë bene
    Series: Oop Temas
    Esegiël 37:3-4 "Mens, kan daar in hierdie bene eer lewe kom?" Ek het geantwoord: "Here my God, dit weet net U."
     
    "Kom Skeppergees, maak my nuut, kom vernuwe ons - vernuwe die ganse skepping - want self kan ons nie!"