Jun 19, 2016
Ds. Karel – Oor Verwarde Identiteit
Is jy dalk besete? Besit jy of word jy besit?  Wat bepaal jou ware identiteit?
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Jun 19, 2016Ds. Karel – Oor Verwarde Identiteit
    Jun 19, 2016
    Ds. Karel – Oor Verwarde Identiteit
    Is jy dalk besete? Besit jy of word jy besit?  Wat bepaal jou ware identiteit?
  • Jun 12, 2016Ds. Cornel – Ek het die Verlosser nodig
    Jun 12, 2016
    Ds. Cornel – Ek het die Verlosser nodig
    Die Here Jesus sit aan by die vooraanstaande Fariseër se tafel en wanneer 'n ongenooide gas instap openbaar Hy Homself as God en Redder, maar ontbloot ook die mens se hart en laat ons besef dat ons Hom nodig het...
     
    "20160612 Cornel Viljoen - Ek het die Verlosser nodig". Released: 2016.
  • Jun 5, 2016Ds. Pieter Viljoen – Jerusalem tot die Uithoeke van die Aarde
    Jun 5, 2016
    Ds. Pieter Viljoen – Jerusalem tot die Uithoeke van die Aarde
    Die Heilige Gees se plan ontvou in Handelinge en sien ons hoe die Evangelie versprei van Jerusalem tot in die uithoeke van die aarde.  Wat sê dit vir ons hier in Doornpoort, op die uithoeke van die aarde...?
     
    "20160605 Pieter Viljoen - Jerusalem tot die uithoeke van die wereld". Released: 2016.
  • May 15, 2016Ds. Karel – Waar hemel en aarde ontmoet
    May 15, 2016
    Ds. Karel – Waar hemel en aarde ontmoet
    Wanneer die Gees in ons kom woon word ons die "plekke" waar hemel en aarde ontmoet.
  • Apr 10, 2016Ds. Karel – Jesus se Reunie Lesse vir Petrus
    Apr 10, 2016
    Ds. Karel – Jesus se Reunie Lesse vir Petrus
    Series: Paastyd 2016
    Na Jesus se opstanding ontmoet Hy en Petrus mekaar weer.  Die Here wil by Petrus hoor of hy Hom liefhet, maar met die gebeure voor die kruisiging waar Petrus die Here ontken het nog vars in sy geheue, is Petrus maar skrikkerig om te antwoord.  Maar ons Here hou aan om vir Petrus dieselfde vraag te vra en in die proses openbaar Hy iets groots oor sy lewensveranderende opstandingskrag en sy liefde!
     
    "20160410 Karel vd Westhuizen - Jesus se Reunie Lesse vir Petrus". Released: 2016.
  • Apr 3, 2016Ds. Karel – Thomas se Ongeloof
    Apr 3, 2016
    Ds. Karel – Thomas se Ongeloof
    Series: Paastyd 2016
    Thomas se ongeloof na Jesus se opstanding help ons om te glo...
     
    "20160403 Karel vd Westhuizen - Thomas se Ongeloof en Ons Geloof". Released: 2016.
  • Mar 13, 2016Ds. Cornel – Kyk Ek gaan iets nuuts doen!
    Mar 13, 2016
    Ds. Cornel – Kyk Ek gaan iets nuuts doen!
    Jesaja 43:19 hou aan om by ons deur te kom aanklop. Soveel keer in ons gemeente se geskiedenis wat die Here vir ons goeie nuus kom aankodig en ons herinner dat HY met ons oppad is.  Jesus IS die Goeie Nuus, vir ons gemeente, vir die kerk, vir elkeen van ons in elke situasie! Die Here is hier en Hy stuur ons op 'n nuwe pad - kan jy dit al sien?
     
    "20160313 Cornel Viljoen - Kyk Ek gaan iets nuuts doen". Released: 2016.
  • Feb 21, 2016Ds. Cornel – Die Jakkals en die Hen
    Feb 21, 2016
    Ds. Cornel – Die Jakkals en die Hen
    Die Fariseërs waarsku vir Jesus dat sy lewe in gevaar is, maar Hy antwoord hulle op 'n verrassende wyse en wys vir hulle dat Hy onkeerbaar oppad is om sy doel te volbring. Ons kan aanhou om ons eie koninkryke te bou of ons kan onder Jesus se vlerk in kruip, saam met Hom gaan en ons beywer vir Sy Koninkryk.  Gaan jy saam of bly jy agter? Is jy in?
     
    "20160221 Cornel Viljoen - Die Jakkals en die Hen". Released: 2016.
  • Feb 14, 2016Ds. Karel – Die Ratel en die Heuningvoëltjie
    Feb 14, 2016
    Ds. Karel – Die Ratel en die Heuningvoëltjie
    Die Ratel en die Heuninggids is ou maats wat saam werk. Die voëltjie wys vir die ratel waar die heuning is en die ratel haal dit uit.  Dan gebeur daar iets moois in die natuur: dat die ratel nie al die heuning eet nie, maar dat hy dit met sy maatjie deel uit dankbaarheid vir wat hy vir hom gedoen het.  Deuteronomium daag ons uit om ons dankbaarheid vir die Here te wys.  Eintlik nog voordat ons weet of die 'oes 'n sukses gaan wees' moet ons al dankie sê vir die Here se sorg en voorsiening.  Gee jouself...
  • Jan 24, 2016Ds. Cornel – Staan op en dink GROOT
    Jan 24, 2016
    Ds. Cornel – Staan op en dink GROOT
    Die Here Jesus kom gee sy "intreepreek" aan die begin van sy bediening in sy tuisdorp, in Nasaret.  Daarmee kondig Hy, deur voor te lees uit Jesaja, sy Missie vir sy bediening aan.  Hierdie Missie is ook ons, sy Kerk, se Missie - die roeping wat Hy vir ons het.  Dalk moet ons weer luister waarvoor dit is dat Hy ons roep en baie groter dink oor ons eie, en ons gemeente se roeping in sy Koninkryk.