Ds. Cornel – Vrees vir die vyand?


Download (right click and choose save as)

Daar is ‘n vyand.  Maar baie keer gee ons hom baie meer mag as wat hom toekom. Wat kan hy doen en wat nie? Hoe moet ons dan maak?  Waar kom God in die prentjie in? Jesus het reeds die oorwinning behaal!  Getuig van sy Oorwinning en moenie bang wees nie!