Ds. Cornel – Om te luister na God se Stem


Download (right click and choose save as)

Sermon Notes

As die Here die opdrag gee in die Ou Testament dat sy volk moet “Shema” dan beteken dit baie meer as net “hoor” of “luister”.  Luister ons rêrig nog soos ons moet?  Gaan ons luister oor tot aksie?