Feb 26, 2017
Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
Om anders te leef begin vir ons by hierdie opdrag van Jesus: "Julle is die sout vir die aarde" (Matteus 5:13) Maar hoe doen ons dit...?
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Feb 26, 2017Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Feb 26, 2017
    Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Om anders te leef begin vir ons by hierdie opdrag van Jesus: "Julle is die sout vir die aarde" (Matteus 5:13) Maar hoe doen ons dit...?
  • Feb 19, 2017Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Feb 19, 2017
    Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Die Here roep ons om sy getuies te wees.  Maar waar sal ons begin?
  • Feb 12, 2017Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Feb 12, 2017
    Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Ons moet rentmeesters wees van dit wat die Here aan ons toevertrou het.  Maar wat is dit wat Hy aan ons toevertrou? Luister gerus om meer uit te vind...
  • Feb 5, 2017Ds. Pieter – Ruik n Blom
    Feb 5, 2017
    Ds. Pieter – Ruik n Blom
    Die lewe is 'n reis, 'n journey, en nie 'n resies nie. Tog hardloop ons saam in die resies en probeer die wenpaal haal.  Dan kyk ons alles langs die pad mis. Daar is lewe aan die ander kant, maar daar is juis ook lewe aan hierdie kant, nou, waarvoor die Here ons vrymaak.  Verlustig jou in die Here!
  • Jan 22, 2017Ds. Pieter – Buig jou Knieë
    Jan 22, 2017
    Ds. Pieter – Buig jou Knieë
    Die bedieninge in ons gemeente kry nuwe rigting.  Hierdie boodskap is die begin van 'n reeks waarin ons nadink oor hoe ons visie van Anders Leef in die praktyk van ons gemeentewees uitdrukking vind. Ons is opgewonde om hierdie reis saam met jou aan te pak en wil jou uitnooi om te kom deelneem! 
     
    Vandag se boodskap handel oor Psalm 148 en stel ons elkeen voor die vraag: Waarom moet ons die Here prys?
     
    Waarom prys jy die Here?