Feb 11, 2018
Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
Jesus se verheerliking op die berg wys sy ware heerlikheid as Seun van God. Dit gee vir ons 'n nuwe bril waarmee ons na ons werklikheid kan kyk, nuwe perspektief!
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Feb 11, 2018Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
    Feb 11, 2018
    Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
    Jesus se verheerliking op die berg wys sy ware heerlikheid as Seun van God. Dit gee vir ons 'n nuwe bril waarmee ons na ons werklikheid kan kyk, nuwe perspektief!
  • Jan 21, 2018WEEK VAN GEBED 2018 – Deel 1
    Jan 21, 2018
    WEEK VAN GEBED 2018 – Deel 1
    Die Bybel is nie die Woord van God nie... maar dit is!!  Luister die boodskap om te hoor wat dit beteken!

    Lees jou Bybel, bid elke dag... sodat God jou kan verander tot sy eer.

  • Mar 19, 2017Ds. Pieter – Die Vrou by die Put
    Mar 19, 2017
    Ds. Pieter – Die Vrou by die Put
    Die Here Jesus ontmoet die uitgeworpene Samaritaanse vrou daar waar sy is... Waar is jy? Die Here wil jou daar ontmoet!
  • Mar 5, 2017Ds. Pieter – Doen Aan ‘n Ander…
    Mar 5, 2017
    Ds. Pieter – Doen Aan ‘n Ander…
    Watter verskil kan ons as Christene werklik aan die wêreld rondom ons maak?
  • Feb 19, 2017Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Feb 19, 2017
    Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Die Here roep ons om sy getuies te wees.  Maar waar sal ons begin?
  • Feb 5, 2017Ds. Pieter – Ruik n Blom
    Feb 5, 2017
    Ds. Pieter – Ruik n Blom
    Die lewe is 'n reis, 'n journey, en nie 'n resies nie. Tog hardloop ons saam in die resies en probeer die wenpaal haal.  Dan kyk ons alles langs die pad mis. Daar is lewe aan die ander kant, maar daar is juis ook lewe aan hierdie kant, nou, waarvoor die Here ons vrymaak.  Verlustig jou in die Here!
  • Jan 22, 2017Ds. Pieter – Buig jou Knieë
    Jan 22, 2017
    Ds. Pieter – Buig jou Knieë
    Die bedieninge in ons gemeente kry nuwe rigting.  Hierdie boodskap is die begin van 'n reeks waarin ons nadink oor hoe ons visie van Anders Leef in die praktyk van ons gemeentewees uitdrukking vind. Ons is opgewonde om hierdie reis saam met jou aan te pak en wil jou uitnooi om te kom deelneem! 
     
    Vandag se boodskap handel oor Psalm 148 en stel ons elkeen voor die vraag: Waarom moet ons die Here prys?
     
    Waarom prys jy die Here?
  • Oct 16, 2016Ds. Pieter – Dit is die HERE wat dit doen!
    Oct 16, 2016
    Ds. Pieter – Dit is die HERE wat dit doen!
    Psalm 118 praat van die oneindige liefde en sorg van die Here.  Dit bevestig ook dat dit die Here is, ons Here, God bo alle ander sodanige gode, wat ons red uit ons nood. Dit is die HERE wat dit doen!
  • Jun 5, 2016Ds. Pieter Viljoen – Jerusalem tot die Uithoeke van die Aarde
    Jun 5, 2016
    Ds. Pieter Viljoen – Jerusalem tot die Uithoeke van die Aarde
    Die Heilige Gees se plan ontvou in Handelinge en sien ons hoe die Evangelie versprei van Jerusalem tot in die uithoeke van die aarde.  Wat sê dit vir ons hier in Doornpoort, op die uithoeke van die aarde...?
     
    "20160605 Pieter Viljoen - Jerusalem tot die uithoeke van die wereld". Released: 2016.
  • Nov 8, 2015Ds. Pieter Viljoen – ‘n Huldeblyk aan Boas
    Nov 8, 2015
    Ds. Pieter Viljoen – ‘n Huldeblyk aan Boas
    In die verhaal van Rut wys Boas hoe God se liefde werk.  Ds. Pieter vertel die storie uit die mond van Boas se seun, Obed, by Boas se begrafnis en in die proses leer ons hoe God se liefde anders is.