Jun 25, 2017
Ds. Cornel – Afskeidspreek
Ons het op 25 Junie afskeid geneem van Ds. Cornel en sy gesin.  Hier is die opname van sy afskeidspreek.
 
"20170625 Cornel Viljoen - Afskeidspreek". Released: 2017.
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Jun 25, 2017Ds. Cornel – Afskeidspreek
    Jun 25, 2017
    Ds. Cornel – Afskeidspreek
    Ons het op 25 Junie afskeid geneem van Ds. Cornel en sy gesin.  Hier is die opname van sy afskeidspreek.
     
    "20170625 Cornel Viljoen - Afskeidspreek". Released: 2017.
  • Jun 18, 2017Ds. Cornel – Om te luister na God se Stem
    Jun 18, 2017
    Ds. Cornel – Om te luister na God se Stem
    As die Here die opdrag gee in die Ou Testament dat sy volk moet "Shema" dan beteken dit baie meer as net "hoor" of "luister".  Luister ons rêrig nog soos ons moet?  Gaan ons luister oor tot aksie?
  • Mar 26, 2017Ds. Cornel – Hoe sien ons…?
    Mar 26, 2017
    Ds. Cornel – Hoe sien ons…?
    Hoe sien ons onsself? Hoe sien ons ander mense? Ons kyk so maklik vas teen die uiterlike, teen tekortkominge. Die groter vraag is eerder hoe kyk die Here na ons, hoe sien Hy ons, wat sien Hy as Hy na ons kyk? Dit verander alles!
  • Feb 26, 2017Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Feb 26, 2017
    Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Om anders te leef begin vir ons by hierdie opdrag van Jesus: "Julle is die sout vir die aarde" (Matteus 5:13) Maar hoe doen ons dit...?
  • Feb 12, 2017Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Feb 12, 2017
    Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Ons moet rentmeesters wees van dit wat die Here aan ons toevertrou het.  Maar wat is dit wat Hy aan ons toevertrou? Luister gerus om meer uit te vind...
  • Nov 6, 2016Ds. Cornel – Belydenisaflegging 2016
    Nov 6, 2016
    Ds. Cornel – Belydenisaflegging 2016
    Op 6 November het 28 jongmense openbare belydenis van geloof afgelê en getuig dat Jesus hulle Koning is!
  • Oct 30, 2016Ds. Cornel – My Lewe ‘n Dankpsalm
    Oct 30, 2016
    Ds. Cornel – My Lewe ‘n Dankpsalm
    Lofofferfees 2016! Psalm 100 is 'n Lofofferpsalm wat ons oproep om die Here te loof en te eer met ons hele lewens. Hy is God en Hy is goed!
  • Oct 23, 2016Ds. Cornel – As alles verander…
    Oct 23, 2016
    Ds. Cornel – As alles verander…
    Die kortste Psalm in die Bybel het 'n kragtige Boodskap wat ons nooit moet vergeet nie. Dat God se liefde nooit ophou nie! As alles verander, bly een ding konstant: God se troue liefde!
  • Oct 9, 2016Ds. Cornel – Hoe kan ek die Here vergoed?
    Oct 9, 2016
    Ds. Cornel – Hoe kan ek die Here vergoed?
    In Psalm 116 vra die Psalmdigter homself af: "Hoe kan ek die Here vergoed vir al sy goeie dade aan my?"  Wat is jou antwoord op hierdie vraag? Die Psalmdigter gee ook sy antwoord - hoe stem ons lewens, ons dank en lof daarmee ooreen?
  • Jun 12, 2016Ds. Cornel – Ek het die Verlosser nodig
    Jun 12, 2016
    Ds. Cornel – Ek het die Verlosser nodig
    Die Here Jesus sit aan by die vooraanstaande Fariseër se tafel en wanneer 'n ongenooide gas instap openbaar Hy Homself as God en Redder, maar ontbloot ook die mens se hart en laat ons besef dat ons Hom nodig het...
     
    "20160612 Cornel Viljoen - Ek het die Verlosser nodig". Released: 2016.