Versprei die Woord!

Hier onder kan jy na die preke luister wat Sondae-oggende gepreek word.  Jy kan dit ook aflaai en weer luister en selfs vir iemand wat jy ken gee wat jy dink daarby kan baat.


Feb 11, 2018
Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
Jesus se verheerliking op die berg wys sy ware heerlikheid as Seun van God. Dit gee vir ons 'n nuwe bril waarmee ons na ons werklikheid kan kyk, nuwe perspektief!
WatchNotesDownloadDateTitle
  • Feb 11, 2018Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
    Feb 11, 2018
    Ds. Pieter – Jesus se verheerliking op die berg
    Jesus se verheerliking op die berg wys sy ware heerlikheid as Seun van God. Dit gee vir ons 'n nuwe bril waarmee ons na ons werklikheid kan kyk, nuwe perspektief!
  • Jan 21, 2018WEEK VAN GEBED 2018 – Deel 1
    Jan 21, 2018
    WEEK VAN GEBED 2018 – Deel 1
    Die Bybel is nie die Woord van God nie... maar dit is!!  Luister die boodskap om te hoor wat dit beteken!

    Lees jou Bybel, bid elke dag... sodat God jou kan verander tot sy eer.

  • Jun 25, 2017Ds. Cornel – Afskeidspreek
    Jun 25, 2017
    Ds. Cornel – Afskeidspreek
    Ons het op 25 Junie afskeid geneem van Ds. Cornel en sy gesin.  Hier is die opname van sy afskeidspreek.
     
    "20170625 Cornel Viljoen - Afskeidspreek". Released: 2017.
  • Jun 18, 2017Ds. Cornel – Om te luister na God se Stem
    Jun 18, 2017
    Ds. Cornel – Om te luister na God se Stem
    As die Here die opdrag gee in die Ou Testament dat sy volk moet "Shema" dan beteken dit baie meer as net "hoor" of "luister".  Luister ons rêrig nog soos ons moet?  Gaan ons luister oor tot aksie?
  • Mar 26, 2017Ds. Cornel – Hoe sien ons…?
    Mar 26, 2017
    Ds. Cornel – Hoe sien ons…?
    Hoe sien ons onsself? Hoe sien ons ander mense? Ons kyk so maklik vas teen die uiterlike, teen tekortkominge. Die groter vraag is eerder hoe kyk die Here na ons, hoe sien Hy ons, wat sien Hy as Hy na ons kyk? Dit verander alles!
  • Mar 19, 2017Ds. Pieter – Die Vrou by die Put
    Mar 19, 2017
    Ds. Pieter – Die Vrou by die Put
    Die Here Jesus ontmoet die uitgeworpene Samaritaanse vrou daar waar sy is... Waar is jy? Die Here wil jou daar ontmoet!
  • Mar 5, 2017Ds. Pieter – Doen Aan ‘n Ander…
    Mar 5, 2017
    Ds. Pieter – Doen Aan ‘n Ander…
    Watter verskil kan ons as Christene werklik aan die wêreld rondom ons maak?
  • Feb 26, 2017Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Feb 26, 2017
    Ds. Cornel – Sout vir die Aarde
    Om anders te leef begin vir ons by hierdie opdrag van Jesus: "Julle is die sout vir die aarde" (Matteus 5:13) Maar hoe doen ons dit...?
  • Feb 19, 2017Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Feb 19, 2017
    Ds. Pieter – Groet Jou Bure
    Die Here roep ons om sy getuies te wees.  Maar waar sal ons begin?
  • Feb 12, 2017Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Feb 12, 2017
    Ds. Cornel – Plant ‘n Boom
    Ons moet rentmeesters wees van dit wat die Here aan ons toevertrou het.  Maar wat is dit wat Hy aan ons toevertrou? Luister gerus om meer uit te vind...