|
Die verhoudingsbediening wil die praktyk van ons verhoudings met God, ander en self verryk en verdiep.
Ons doen dit deur aandag te gee aan ons huwelike; emosionele-, geestelike- en fisiese selfversorging. Hou die afkondigings en webwerf dop vir hierdie geleenthede.
|