|
Uitreikaksies word deur individue of Tuisgroepe vanuit ons gemeente geloods. Skakel gerus die sameroeper en bied jou, jou gesin of Tuisgroep se hulp, tyd en vaardighede aan. As daar ander uitreikaksies is wat bygevoeg moet word, kontak asb die Kerkkantoor 012 547 1456 (Klik hier vir Kerkkantoorure)
|