|
Alles waarmee Doornpoort gemeente gemoeid is, het in aansluiting van die gemeentevisie om "’n Nuwe tuiste vir al God se kinders" te wees, ’n uitreikdimensie. Die uitreikkommissie is egter verantwoordelik om die aksies wat spesifiek op uitreik buite die gemeente fokus se werksaamhede te koördineer.
|