|
Tuisgroepe bestaan uit gemeentelede wat gereeld aan huis vergader met die doel om die Here en sy Woord, en mekaar, beter te leer ken en mekaar te ondersteun. Dit is ’n heerlike geleentheid vir saamgesels, saambid, saamkuier en omgee vir mekaar. Tuisgroepleiers vergader een maal per kwartaal soos aangedui op die kalender.
Enige iemand wat graag by ’n groep wil inskakel, kontak vir Esta Louw by (0847244527) of per e-pos: estalouw@absamail.co.za
Lees meer oor:
|