|
Kosmos Die Kosmosklub is die gemeente se sosiale aksie vir afgetredenes. Hulle vergader een Donderdagoggende per maand, soos op die Jaarprogram aangedui. Almal is welkom!
Kontakpersoon: Tatie Holloway Tel: (083 376 1918)
Bybelstudie Die Bybelstudie is ‘n verrykende, saamgesels geleentheid vir almal elke Woensdagoggend om 09:30 rondom die Woord.
|