|
Gr 4-6 Die kinderkerk vir die gr 4-6's bestaan uit ’n groot- en kleingroep-byeenkoms en word volledig as ’n erediens aangebied met ’n pretaktiwiteit en doenaktiwiteit as deel van elke byeenkoms. Dit geskied tydens die oggenddiens soos aangedui op die kalender as: “Kinderkerk”. Die Senior Kinderkerk vergader in die saal.
|