|
Die aksie het ten doel om gelowiges toe te rus om daagliks met groter toewyding en insig volgens die Woord van die Here te lewe. Die kursusse wat aangebied gaan word (Sondagaande om 18:00 in die saal), sal op die afkondigings van die gemeente aangebring word.
|