|
Ons het vir ’n paar Sondae stilgestaan by GELOOF sodat ons ’n deeglike verstaan daarvan kon hê en weet nou dat geloof wat nie deur dade van liefde bevestig word nie, sommer dood is volgens Jak 2:26. Ons volgende fokus is die TEKENS wat nie net vir grootmense bedoel is nie maar ook vir kinders. Ons gaan leer om die verbond te verstaan van God se handelinge met sy kinders. Ons gaan leer en ervaar dat God met elkeen van ons ‘n verbond wil sluit of reeds gesluit het en ons gaan geleer word hoe om kreatief te ontdek wat die gebeure van die verbondsgeskiedenis van ‘n paar duisend jaar gelede vandag in die 21ste eeu vir ons wil sê. Die kernboodskap vir lesse 1-3 is:
|