|
Nuwe lidmate is welkom om na die oggenddiens by die toonbank voor die kerkkantoor in die teetuin hulle gegewens deur te gee sodat hulle so spoedig moontlik deur een van die gemeente se leraars besoek kan word.
Die vorm hieronder kan uitgedruk word. Voltooi die vorm en faks dit aan die kerkkantoor.
|