|
Kleuterkerk Die kleuterkerk is vir 2 jariges tot graad 0. Die fokus van die kerkdiens is op spel en liedjies. Die hele diens is ingerig as ‘n erediens op kleuters se bevatlikheidsvlak.
Dit geskied tydens die oggenddiens soos aangedui by eredienste. Die kleuterkerk is die eerste groot lokaal op die tweede vloer van die saalkompleks.
Na afloop van elke kinderdiens drink die kinders saam koeldrank.
|