|
Dubbel klik op die skakel hierbo; klik op open; klik blokkie langs NG Drnp; klik op open; (As die volgende boodskap “Holidays for NG Drnp are already installed...” dalk verskyn : klik YES (dit is net omdat verlede jaar se file raak gesien word); Nou kan jy in die Outlook dagboek na week view gaan en die inskrywings bo-aan ’n dag wat jy by ’n tydgleuf wil plaas, drag & drop. Die ander kan sommer bo gelos word vir ’n geheelbeeld.
|