|
Gebruik ’n paar minute van ’n byeenkoms om hierdie gesonde tuisgroepriglyne met die lede deur te werk en besin saam oor elkeen van die tuisgroepwaardes en verwagtinge. Van tyd tot tyd kan hierdie oefening herhaal word. Deur ’n rukkie hieraan te spandeer, dit gaan vir julle baie probleme en teleurstellings spaar.
|