|
Doopkursusse en –geleenthede word op die jaarprogram aangedui. Voornemende doopouers moet vroegtydig by die kerkkantoor registreer om te kan doop. Die doopkursus, soos aangedui op die kalender (gewoonlik die eerste twee Dinsdae van maand om 18:00-19:00), is verpligtend vir doopouers en moet deurloop word voordat die kind gedoop word. Die doopkursus kan deurloop word reeds voor die kleinding se geboorte.
|