|
Bydraes kan ook elektronies; kontant; per tjek gemaak word of gedeponeer word. Spesifiseer asb op die strokie waarvoor deposito is – kodes: MD vir Maandelikse Dankoffer; LOF vir Jaarlikse Lofoffer. Faks asb depositostrokie deur na 012 547 2086. Jy kan, vir jou gerief, enige vorms / gelde wat by die kerkkantoor moet uitkom, in die kollektesakkie gooi (gemerk, asb.) – die kerkkantoor sal dit op ’n Maandag kry.
|