Kopiereg © NG Gemeente Doornpoort 2007Kontak Ons: (012) 547 1456 skriba-ngd@lantic.netWebmeester
Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, ditstaan op die punt om te gebeur. Jes 43:19
gevoeddeurGod segenade
Admin
- Personeel
- Gemeente Struktuur
- Jaarprogram
- Kaart
Tuisgroepe
Versorging
Jeug
Uitreik
Toerusting
Tuis
Identiteit
- Dagboek
Eredienste
- Kantoor
- Nuwe Lidmate
- Doop
- Huwelike
- Dankoffers
- Verhuring
Ander Bedieninge
’n Nuwe tuiste vir al God se kinders
Mag jy die Here in ons eredienste ontmoet en Sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar.
MAANDPROGRAM:Desember 2011Januarie 2012Februarie 2012Maart 2012April 2012Mei 2012Junie 2012
Julie 2012Augustus 2012September 2012Oktober 2012November 2012Desember 2012Januarie 2013Jan 2012 tot Jan 2013
JAARPROGRAM:Klik hier vir die volledige Jaarprogram...
1. Sonder jouself af... sorg dat jou foon en niemand anders jou sal pla nie.
2. Moenie haastig wees nie – ons praat nie hier in-die-verbygang met God nie.
3. Raak eers rustig – deur baie diep asem te haal en stadig uit te blaas.
4. Fokus op wat jy binne in jou voel, dit help as jy dit neerskryf.
5. Raak bewus van die Here se lewende teenwoordigheid.
6. Sê vir Hom jy wil graag nou regtig net vir Hom ervaar.(Soms voel dit of ’n mens nie regtig kan afskakel nie. Onthou, dis ook ’n proses om dit aan te leer, maar JY MOET JOUSELF GEE VIR DIE OOMBLIK. Wees m.a.w. beskikbaar.)
7. Onthou, gebed is meer om na God te luister, as wat Hy na ons moet luister.
8. Lees ’n Psalm – verkieslik korter as langer.
9. Dink na
10. Praat met God
11. Ontvang sy vrede
Dit gaan baie sleg met baie mense in ons midde – van siekte, tot verhoudings en finansies. Die Here roep ons in sy Woord om sy Naam aan te roep en genesing te ontvang.
Dit is werklik lewensnoodsaaklik dat ons as gemeente sy aangesig soek.
Gee gebedsversoeke deur: klik hierLees meer oor die Gebedsbediening: klik hier.
GEBEDDit gebeur met ons dat ons soms voel ons sit met net ’n versoeklys by die Here, soms raak ons self verveeld met al die versoeke. Waag dit verder met jou rus in die teenwoordigheid van die Here. Dit is vir ons gegee om die Here te ervaar wanneer ons op Hom fokus.
SONDAE:09:00 Oggenddiens
09:00 Kinderkerk
18:00 rt jeugdiens
Geen kinderkerk of aandienstydens langnawekeof skoolvakansies.
Veranderings aan die dagboek word Sondae in die weeklikse afkondigings deurgegee.