|
'n Nuwe – Die gemeente is 'n vernuwende gemeente wat die kontemporêre kultuur omarm
Tuiste – Die gemeente is 'n veilige ruimte waar alle mense welkom is in God se teenwoordigheid
Vir Al – Die gemeente heet almal welkom wat 'n versugting na God het
God se kinders – Nie alleen is ons kinders ons besondere bedieningsfokus nie, maar streef almal van ons om soos kinders nederig voor God te leef ... lees meer
|